Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 24:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 “As iemand dan vir julle sê: ‘Kyk! Hier is die Christus,’+ of: ‘Daar is hy!’ moet julle dit nie glo nie.+

  • Markus 13:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “En as iemand dan vir julle sê: ‘Kyk! Hier is die Christus,’ of: ‘Kyk! Daar is hy,’ moet julle dit nie glo nie.+

  • Lukas 21:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Hy het gesê: “Pasop dat julle nie mislei word nie,+ want baie sal kom en my naam gebruik en sê: ‘Dit is ek,’ en: ‘Die vasgestelde tyd is naby.’ Moenie agter hulle aan gaan nie.+

  • 1 Johannes 4:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Geliefdes, moenie elke geïnspireerde stelling* glo nie,+ maar toets die geïnspireerde stellings* om te sien of hulle hulle oorsprong by God het,+ want baie valse profete het in die wêreld verskyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel