Johannes 4:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel is om die wil te doen van hom wat my gestuur het+ en om sy werk te voltooi.+ Johannes 14:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Glo jy nie dat ek in eenheid met die Vader is en die Vader in eenheid met my nie?+ Die dinge wat ek vir julle sê, sê ek nie uit my eie nie,+ maar die Vader wat in eenheid met my bly, doen sy werke. Hebreërs 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 U was lief vir regverdigheid en het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde gesalf,+ meer as u metgeselle.”+
34 Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel is om die wil te doen van hom wat my gestuur het+ en om sy werk te voltooi.+
10 Glo jy nie dat ek in eenheid met die Vader is en die Vader in eenheid met my nie?+ Die dinge wat ek vir julle sê, sê ek nie uit my eie nie,+ maar die Vader wat in eenheid met my bly, doen sy werke.
9 U was lief vir regverdigheid en het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde gesalf,+ meer as u metgeselle.”+