26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader na julle toe sal stuur, die gees van die waarheid,+ wat van die Vader af kom, sal daardie een van my getuig,+
32 God het hierdie Jesus opgewek, en ons almal is getuies hiervan.+33 Omdat hy tot die regterhand van God verhoog is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dit uitgestort, net soos julle sien en hoor.