Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 24:49
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 49 En ek stuur aan julle wat my Vader belowe het. Julle moet egter in die stad bly totdat julle krag van bo ontvang.”+

  • Johannes 15:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader na julle toe sal stuur, die gees van die waarheid,+ wat van die Vader af kom, sal daardie een van my getuig,+

  • Johannes 16:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar ek vertel julle die waarheid: Dit is vir julle eie beswil dat ek weggaan. Want as ek nie weggaan nie, sal die helper+ nie na julle toe kom nie, maar as ek gaan, sal ek hom na julle toe stuur.

  • Handelinge 1:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 want Johannes het met water gedoop, maar oor net ’n paar dae sal julle met heilige gees gedoop word.”+

  • Handelinge 2:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En op die dag van die Pinksterfees+ was hulle almal op dieselfde plek bymekaar.

  • Handelinge 2:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 en hulle is almal met heilige gees gevul+ en het in verskillende tale begin praat, net soos die gees hulle in staat gestel het om te doen.+

  • Romeine 8:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Net so help die gees ons wanneer ons swak is,+ want soms weet ons nie waarvoor ons behoort te bid nie, maar die gees pleit vir ons wanneer ons in ons harte kreun.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel