Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 6:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En tog is dit wat party van julle was. Maar julle is skoon gewas,+ julle is geheilig,+ julle is regverdig verklaar+ in die naam van die Here Jesus Christus en met die gees van ons God.

  • 1 Johannes 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar as ons in die lig lewe soos hy in die lig is, dan is ons verenig met mekaar, en die bloed van Jesus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.+

  • Openbaring 1:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “die eersgeborene uit die dood”+ en “die Heerser van die konings van die aarde”.+

      Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes bevry het+ –

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel