2 Toe het Paulus soos gewoonlik+ na hulle toe ingegaan, en hy het drie sabbatte lank uit die Skrif met hulle geredeneer+ 3 en verduidelik en deur verwysings bewys dat die Christus moes ly+ en uit die dood moes opstaan.+ Hy het gesê: “Hierdie Jesus oor wie ek vir julle preek, is die Christus.”