Jesaja 52:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Vertrek, vertrek, gaan daar uit,+ moet aan niks raak wat onrein is nie!+ Gaan uit haar uit,+ bly rein,julle wat die voorwerpe van Jehovah dra.+ Jeremia 51:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Gaan uit haar uit, my volk!+ Vlug vir julle lewe,+ weg van die brandende woede van Jehovah!+ Openbaring 18:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie en as julle nie deel van haar plae wil ontvang nie.+
11 Vertrek, vertrek, gaan daar uit,+ moet aan niks raak wat onrein is nie!+ Gaan uit haar uit,+ bly rein,julle wat die voorwerpe van Jehovah dra.+
4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie en as julle nie deel van haar plae wil ontvang nie.+