Romeine 15:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Want dié in Masedoʹnië en Agaʹje was gretig om hulle goed te deel deur ’n bydrae aan die armes onder die heiliges in Jerusalem te gee.+ 1 Korintiërs 16:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Nou wil ek die volgende vir julle sê oor die insameling vir die heiliges.+ Volg die riglyne wat ek aan die gemeentes van Galaʹsië gegee het. 2 Korintiërs 9:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 want deur hierdie openbare diens te doen, word daar nie net goed in die behoeftes van die heiliges voorsien nie,+ maar dit lei ook daartoe dat baie mense God kan bedank.
26 Want dié in Masedoʹnië en Agaʹje was gretig om hulle goed te deel deur ’n bydrae aan die armes onder die heiliges in Jerusalem te gee.+
16 Nou wil ek die volgende vir julle sê oor die insameling vir die heiliges.+ Volg die riglyne wat ek aan die gemeentes van Galaʹsië gegee het.
12 want deur hierdie openbare diens te doen, word daar nie net goed in die behoeftes van die heiliges voorsien nie,+ maar dit lei ook daartoe dat baie mense God kan bedank.