Eksodus 31:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 En net nadat hy met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tablette van die Getuienis+ gegee, kliptablette waarop die vinger van God geskryf het.+ Eksodus 32:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Die tablette was die werk van God, en die skrif wat op die tablette gegraveer was, was die skrif van God.+
18 En net nadat hy met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tablette van die Getuienis+ gegee, kliptablette waarop die vinger van God geskryf het.+
16 Die tablette was die werk van God, en die skrif wat op die tablette gegraveer was, was die skrif van God.+