Levitikus 19:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie, en jy moet jou medemens liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah. Johannes 15:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Dít is my gebod: Julle moet mekaar liefhê net soos ek julle liefgehad het.+ 1 Tessalonisense 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Maar wanneer dit by broederliefde kom,+ is dit nie vir ons nodig om aan julle te skryf nie, want julle word deur God geleer om mekaar lief te hê.+ Jakobus 2:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Julle doen heel goed as julle gehoorsaam is aan die koninklike wet wat in die Skrif opgeteken is: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+ 1 Petrus 1:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Noudat julle julleself gereinig het deur aan die waarheid gehoorsaam te wees, het julle opregte broederlike liefde,+ en julle moet mekaar dus intens liefhê uit die hart.+ 1 Johannes 3:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ons weet dat ons uit die dood na die lewe oorgegaan het,+ want ons het die broers lief.+ Die een wat nie liefhet nie, bly in die dood.+
18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie, en jy moet jou medemens liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah.
9 Maar wanneer dit by broederliefde kom,+ is dit nie vir ons nodig om aan julle te skryf nie, want julle word deur God geleer om mekaar lief te hê.+
8 Julle doen heel goed as julle gehoorsaam is aan die koninklike wet wat in die Skrif opgeteken is: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+
22 Noudat julle julleself gereinig het deur aan die waarheid gehoorsaam te wees, het julle opregte broederlike liefde,+ en julle moet mekaar dus intens liefhê uit die hart.+
14 Ons weet dat ons uit die dood na die lewe oorgegaan het,+ want ons het die broers lief.+ Die een wat nie liefhet nie, bly in die dood.+