Johannes 12:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Terwyl julle die lig het, moet julle geloof in die lig beoefen, sodat julle kinders van die lig kan word.”+ Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy weggegaan, en die mense het nie geweet waar hy is nie. Romeine 13:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Die nag is amper verby, en die dag is naby. Laat ons dus ontslae raak van die werke wat aan die duisternis behoort,+ en laat ons die wapens van die lig gebruik.+ Efesiërs 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 want julle was eens duisternis, maar julle is nou lig+ in verband met die Here.+ Gaan voort om as kinders van die lig te lewe,
36 Terwyl julle die lig het, moet julle geloof in die lig beoefen, sodat julle kinders van die lig kan word.”+ Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy weggegaan, en die mense het nie geweet waar hy is nie.
12 Die nag is amper verby, en die dag is naby. Laat ons dus ontslae raak van die werke wat aan die duisternis behoort,+ en laat ons die wapens van die lig gebruik.+
8 want julle was eens duisternis, maar julle is nou lig+ in verband met die Here.+ Gaan voort om as kinders van die lig te lewe,