13 Jy mag nie bedrog teenoor jou medemens pleeg nie,+ en jy mag niemand beroof nie.+ Jy mag nie die loon van ’n gehuurde werker die hele nag tot die oggend toe terughou nie.+
9 Moenie goud of silwer of koper in julle geldsakke saamvat nie,+10 en moenie ’n voedselsak vir die reis of twee kledingstukke* of sandale of ’n staf saamvat nie,+ want die werker verdien om sy kos te ontvang.+