19 En as die ware God vir ’n mens rykdom en materiële besittings gee+ en hom in staat stel om dit te geniet, dan moet hy sy beloning aanvaar en vreugde vind in sy harde werk. Dit is die gawe van God.+
17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en hy verander nie soos die skaduwees wat verskuif nie.+