Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 8:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “Wanneer julle geëet en versadig geword het, moet julle Jehovah julle God loof vir die goeie land wat hy aan julle gegee het.+

  • Prediker 3:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Ek het tot die slotsom gekom dat daar vir hulle niks beters is as om bly te wees en om goed te doen in hulle lewe nie,+ 13 en ook dat elkeen moet eet en drink en al sy harde werk moet geniet. Dit is die gawe van God.+

  • 1 Timoteus 6:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Beveel dié wat ryk is in hierdie wêreld* om nie hoogmoedig* te wees nie en om nie te vertrou op rykdom wat kan verdwyn nie,+ maar op God, wat alles ryklik aan ons gee om te geniet.+

  • Jakobus 1:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en hy verander nie soos die skaduwees wat verskuif nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel