3 Want deur die onverdiende goedheid wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen van julle om nie meer van homself te dink as wat nodig is nie,+ maar om op ’n manier te dink wat toon dat hy verstandig is,* elkeen volgens die geloof wat God hom gegee het.+
2 Daarom moet ’n opsiener hom so gedra dat mense geen rede het om hom te kritiseer nie. Hy moet die man van een vrou wees, matig in gewoontes, verstandig,*+ ordelik, gasvry,+ iemand wat kan onderrig,+