1 Johannes 5:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 want elkeen* wat uit God gebore is, oorwin die wêreld.+ En dit is hoe ons die wêreld oorwin het: deur ons geloof.+ Openbaring 12:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 En hulle het hom oorwin+ weens die bloed van die Lam+ en weens die woord van hulle getuienis,+ en selfs toe hulle voor die dood te staan gekom het, het hulle nie hulle siele* liefgehad nie.+
4 want elkeen* wat uit God gebore is, oorwin die wêreld.+ En dit is hoe ons die wêreld oorwin het: deur ons geloof.+
11 En hulle het hom oorwin+ weens die bloed van die Lam+ en weens die woord van hulle getuienis,+ en selfs toe hulle voor die dood te staan gekom het, het hulle nie hulle siele* liefgehad nie.+