5 Hierdie manne doen heilige diens as ’n afbeelding en ’n skaduwee+ van die hemelse dinge.+ Dit kan ook gesien word uit die volgende opdrag wat God aan Moses gegee het toe hy die tent moes maak: “Sorg dat jy alles maak volgens die voorbeeld wat op die berg vir jou gewys is.”+
9 Hierdie tent is ’n illustrasie vir die huidige tyd,+ en volgens hierdie reëling word gawes sowel as offerandes gebring.+ Maar hierdie dinge kan nie die gewete van die man wat heilige diens doen, tot volmaaktheid bring nie.+