Psalm 34:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Draai weg van wat sleg is en doen wat goed is.+ Soek vrede en streef dit na.+ Romeine 12:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Doen julle bes, sover dit van julle afhang, om in vrede met alle mense te lewe.+ Romeine 14:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Laat ons dan alles moontlik doen om vrede te bevorder+ en mekaar op te bou.+