Efesiërs 5:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Wees onderdanig aan mekaar+ uit diep respek vir Christus. 1 Petrus 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Net so moet julle, die jonger mans, onderdanig wees aan die ouer mans.*+ Maar julle almal moet nederig wees teenoor mekaar,* want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.+
5 Net so moet julle, die jonger mans, onderdanig wees aan die ouer mans.*+ Maar julle almal moet nederig wees teenoor mekaar,* want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.+