Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Haat veroorsaak onenigheid,

      maar liefde bedek alle oortredings.+

  • Spreuke 17:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Die een wat ’n oortreding vergewe,* bevorder liefde,+

      maar die een wat oor ’n oortreding bly praat, dryf goeie vriende uitmekaar.+

  • 1 Korintiërs 13:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Liefde+ is geduldig*+ en goedhartig.+ Liefde is nie jaloers nie.+ Dit praat nie groot nie, word nie trots* nie,+

  • 1 Korintiërs 13:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Dit verdra alles,+ glo alles,+ hoop alles,+ verduur alles.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel