2 Hier volg die name van die 12 apostels:+ Eerstens, Simon, wat Petrus genoem word,+ en sy broer Andreʹas,+ Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en sy broer Johannes,+
19 Nadat hy ’n entjie verder gegaan het, het hy Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en sy broer Johannes gesien terwyl hulle in hulle boot besig was om hulle nette reg te maak,+
20 Petrus het omgedraai en gesien dat die dissipel vir wie Jesus lief was,+ hulle volg. Dit was die dissipel wat by die aandmaal teen Jesus se bors teruggeleun het en gevra het: “Here, wie is die een wat u gaan verraai?”