15 En ek sal vyandskap+ laat ontstaan tussen jou+ en die vrou+ en tussen jou nageslag*+ en haar nageslag.*+ Hy sal jou kop vergruis,*+ en jy sal hom in die hakskeen wond.”+
12Toe is ’n groot teken in die hemel gesien: ’n Vrou+ het die son soos ’n kleed om haar gehad, en die maan was onder haar voete, en op haar kop was ’n kroon van 12 sterre,