17 Want die Lam,+ wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees+ en sal hulle na fonteine van waters van die lewe lei.+ En God sal elke traan van hulle oë afvee.”+
6 En hy het vir my gesê: “Dit het gebeur! Ek is die Alfa en die Omeʹga,* die begin en die einde.+ Ek sal elkeen wat dors is, verniet uit die fontein van die water van die lewe laat drink.+