Johannes 1:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Selfs ek het hom nie geken nie, maar Hy wat my gestuur het om in water te doop, het vir my gesê: ‘Die een op wie jy die gees sien neerdaal en op wie dit bly,+ dit is hy wat in heilige gees doop.’+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:33 Grootste mens, hfst. 12
33 Selfs ek het hom nie geken nie, maar Hy wat my gestuur het om in water te doop, het vir my gesê: ‘Die een op wie jy die gees sien neerdaal en op wie dit bly,+ dit is hy wat in heilige gees doop.’+