Sefanja 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die oorblywendes van Israel+ sal geen onreg doen+ of leuen spreek nie,+ en ook sal daar in hulle mond geen bedrieglike tong gevind word nie;+ want hulle sal wei en uitgestrek lê,+ en daar sal niemand wees wat hulle laat bewe nie.”+ Sefanja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:13 Die Wagtoring,2001/2/15, bl. 24
13 Die oorblywendes van Israel+ sal geen onreg doen+ of leuen spreek nie,+ en ook sal daar in hulle mond geen bedrieglike tong gevind word nie;+ want hulle sal wei en uitgestrek lê,+ en daar sal niemand wees wat hulle laat bewe nie.”+