1 Johannes 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Kyk watter liefde+ het die Vader ons gegee, sodat ons kinders van God genoem sou word;+ en dit is ons ook. Daarom ken die wêreld+ ons nie, want dit het hom nie leer ken nie.+ 1 Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:1 Die Wagtoring,2015/9/15, bl. 21
3 Kyk watter liefde+ het die Vader ons gegee, sodat ons kinders van God genoem sou word;+ en dit is ons ook. Daarom ken die wêreld+ ons nie, want dit het hom nie leer ken nie.+