Psalm 67:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Laat die nasies bly wees en van vreugde uitroep,+want u sal die volke regverdig oordeel.+ U sal die nasies van die aarde rig. (Sela) Psalm 96:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Verkondig onder die nasies: “Jehovah het Koning geword!+ Die aarde* is stewig gevestig. Dit kan nie beweeg word* nie. Hy sal die volke regverdig oordeel.”*+ Romeine 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En hy sal elkeen volgens sy werke terugbetaal:+
4 Laat die nasies bly wees en van vreugde uitroep,+want u sal die volke regverdig oordeel.+ U sal die nasies van die aarde rig. (Sela)
10 Verkondig onder die nasies: “Jehovah het Koning geword!+ Die aarde* is stewig gevestig. Dit kan nie beweeg word* nie. Hy sal die volke regverdig oordeel.”*+