Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Korintiërs

      • Paulus wil vreugde bring (1-4)

      • ’n Sondaar word vergewe en herstel (5-11)

      • Paulus in Troas en Masedonië (12, 13)

      • Die bediening, ’n oorwinningsoptog (14-17)

        • Nie smouse van God se woord nie (17)

2 Korintiërs 2:4

Kruisverwysings

  • +2Kor 7:8, 9

2 Korintiërs 2:5

Kruisverwysings

  • +1Kor 5:1

2 Korintiërs 2:7

Voetnote

  • *

    Of “insluk”.

Kruisverwysings

  • +Lu 15:23, 24
  • +Heb 12:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/6/15, bl. 13

2 Korintiërs 2:8

Kruisverwysings

  • +Ro 12:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 19-20

2 Korintiërs 2:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/1/15, bl. 29

2 Korintiërs 2:11

Voetnote

  • *

    Of “ons nie sal uitoorlê nie”.

Kruisverwysings

  • +Lu 22:31; 2Ti 2:26
  • +Ef 6:11, 12; 1Pe 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 27

    2006/1/15, bl. 29

    2002/8/15, bl. 26-28

2 Korintiërs 2:12

Kruisverwysings

  • +Han 16:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 166

2 Korintiërs 2:13

Kruisverwysings

  • +Ga 2:3; Tit 1:4
  • +2Kor 7:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 166

2 Korintiërs 2:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/8/1, bl. 23

    2005/9/1, bl. 31

2 Korintiërs 2:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/8/1, bl. 23

    2008/7/15, bl. 28

    2005/9/1, bl. 31

2 Korintiërs 2:16

Kruisverwysings

  • +Joh 15:19; 2Kor 4:3; 1Pe 2:7, 8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/8/1, bl. 23

    2008/7/15, bl. 28

    2005/9/1, bl. 31

2 Korintiërs 2:17

Voetnote

  • *

    Of “maak nie wins”.

Kruisverwysings

  • +2Kor 4:2

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kor. 2:42Kor 7:8, 9
2 Kor. 2:51Kor 5:1
2 Kor. 2:7Lu 15:23, 24
2 Kor. 2:7Heb 12:12
2 Kor. 2:8Ro 12:10
2 Kor. 2:11Lu 22:31; 2Ti 2:26
2 Kor. 2:11Ef 6:11, 12; 1Pe 5:8
2 Kor. 2:12Han 16:8
2 Kor. 2:13Ga 2:3; Tit 1:4
2 Kor. 2:132Kor 7:5
2 Kor. 2:16Joh 15:19; 2Kor 4:3; 1Pe 2:7, 8
2 Kor. 2:172Kor 4:2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Korintiërs 2:1-17

Die tweede brief aan die Korintiërs

2 Want ek het besluit dat my volgende besoek aan julle nie weer ’n hartseer besoek sal wees nie. 2 Want as ek julle hartseer maak, wie sal my weer bly maak, behalwe die een wat deur my hartseer gemaak is? 3 Ek het geskryf wat ek gedoen het sodat ek, wanneer ek kom, nie hartseer sal word as gevolg van dié oor wie ek bly behoort te wees nie, want ek het die vertroue dat die dinge wat my bly maak, julle almal ook bly maak. 4 Want ek het aan julle geskryf met groot besorgdheid en angs in my hart en baie trane, nie om julle hartseer te maak nie,+ maar om julle te laat weet dat ek julle baie liefhet.

5 As iemand dan nou hartseer veroorsaak het,+ het hy nie net vir my hartseer veroorsaak nie. Ek wil my nou nie te sterk uitdruk nie, maar in ’n mate het hy julle almal hartseer gemaak. 6 Die teregwysing wat deur die meerderheid gegee is, is genoeg vir so iemand. 7 Julle moet hom nou vryelik vergewe en hom vertroos,+ sodat hy nie dalk so hartseer word dat dit hom oorweldig* nie.+ 8 Daarom spoor ek julle aan om julle liefde vir hom te bevestig.+ 9 Want ek het ook aan julle geskryf om vas te stel of julle bewys sal lewer van julle gehoorsaamheid in alles. 10 As julle iemand vir enigiets vergewe, vergewe ek hulle ook. Om die waarheid te sê, alles wat ek vergewe het (as ek enigiets vergewe het), was ter wille van julle, en Christus was die getuie hiervan, 11 sodat Satan nie die oorhand oor ons sal kry nie,*+ want ons ken sy planne.+

12 Toe ek in Troas+ aangekom het om die goeie nuus oor die Christus bekend te maak en daar vir my ’n deur oopgemaak is in die Here, 13 was ek baie bekommerd omdat ek nie my broer Titus+ gevind het nie. Toe het ek van hulle afskeid geneem en na Masedoʹnië vertrek.+

14 Maar ons dank God, wat ons altyd in ’n oorwinningsoptog saam met die Christus lei en wat ons gebruik om die kennis van Christus oral soos ’n lieflike geur te versprei! 15 Want ons is vir God ’n soet geur van Christus, onder dié wat gered word en onder dié wat vernietig gaan word. 16 Vir die laaste groep is dit ’n geur wat uit die dood kom en na die dood lei,+ en vir die eerste groep is dit ’n geur wat uit die lewe kom en na die lewe lei. En wie is bekwaam om hierdie werk te doen? 17 Ons is, want ons smous nie* met die woord van God+ soos baie mense nie, maar ons praat met alle opregtheid. Ja, ons is deur God gestuur, en ons doen hierdie werk voor God en saam met Christus.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel