Esegiël 28:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Jy is die gesalfde gerub wat beskut, en ek het jou aangestel. Op die heilige berg van God was jy.+ Tussen vurige stene het jy rondgewandel. Openbaring 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe is die groot draak+ neergeslinger, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele bewoonde aarde mislei;+ hy is na die aarde neergeslinger,+ en sy engele is saam met hom neergeslinger.
14 Jy is die gesalfde gerub wat beskut, en ek het jou aangestel. Op die heilige berg van God was jy.+ Tussen vurige stene het jy rondgewandel.
9 Toe is die groot draak+ neergeslinger, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele bewoonde aarde mislei;+ hy is na die aarde neergeslinger,+ en sy engele is saam met hom neergeslinger.