18 Juda het toe nader gekom na hom toe en gesê: “Ek bid u, my heer, laat u kneg tog asseblief ’n woord ten aanhore van my heer spreek,+ en moenie u toorn+ teen u slaaf laat ontvlam nie, want u staan gelyk met Farao.+
8 “Wat jou betref, Juda,+ jou broers sal jou prys.+ Jou hand sal agter op die nek van jou vyande wees.+ Die seuns van jou vader sal hulle voor jou neerwerp.+
3 Die seuns van Juda was Er+ en Onan+ en Sela.+ Die drie is vir hom gebore uit Sua se dogter, die Kanaänitiese vrou. En Er, die eersgeborene van Juda, was sleg in die oë van Jehovah, sodat hy hom doodgemaak het.+
5 Maar een van die ouderlinge sê vir my: “Hou op huil. Kyk! Die Leeu wat uit die stam Juda is,+ die wortel+ van Dawid,+ het oorwin,+ sodat hy die boekrol en sy sewe seëls kan oopmaak.”