Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 148:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Laat hulle die naam van Jehovah loof;+

      Want hy het bevel gegee, en hulle is geskep.+

  • Jesaja 45:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want só het Jehovah gesê, die Skepper van die hemele,+ Hy, die ware God,+ die Formeerder van die aarde en die Maker daarvan,+ Hy, wat dit stewig gevestig het,+ wat dit nie verniet geskep het nie, wat dit gevorm het om bewoon te word:+ “Ek is Jehovah, en daar is geen ander nie.+

  • Openbaring 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel