Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek het elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde+ en op die see is, en alles wat in hulle is, hoor sê: “Aan die Een wat op die troon sit+ en aan die Lam+ die lof en die eer+ en die heerlikheid+ en die mag vir ewig en altyd.”

  • Openbaring 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 en gesê: “Amen! Aan ons God die seën en die heerlikheid en die wysheid en die danksegging en die eer en die krag+ en die sterkte vir ewig en altyd. Amen.”+

  • Openbaring 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en gesê: “Ons dank u,+ Jehovah God, die Almagtige,+ die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem+ en as koning begin heers.+

  • Openbaring 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek het ’n harde stem in die hemel hoor sê:

      “Nou het die redding+ en die krag+ en die koninkryk van ons God+ en die gesag van sy Christus+ gekom, want die beskuldiger van ons broers, wat hulle dag en nag voor ons God beskuldig,+ is neergeslinger!

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel