Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Jehovah het toe aan Abram verskyn en gesê: “Aan jou saad+ gaan ek hierdie land gee.”+ Daarna het hy daar ’n altaar gebou vir Jehovah, wat aan hom verskyn het.

  • Genesis 15:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het geloof in Jehovah gestel;+ en hy het hom dit as regverdigheid toegereken.+

  • Genesis 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En jy sal nie meer Abram genoem word nie, en jou naam sal Abraham word, want ek sal jou ’n vader van ’n menigte nasies maak.

  • Genesis 18:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want ek het met hom bekend geraak dat hy sy seuns en sy huis ná hom bevel kan gee, sodat hulle Jehovah se weg sal hou om regverdigheid en reg te doen;+ sodat Jehovah waarlik oor Abraham kan bring wat hy omtrent hom gespreek het.”+

  • Johannes 8:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Hulle het geantwoord en vir hom gesê: “Ons vader is Abraham.”+ Jesus het vir hulle gesê: “As julle Abraham se kinders is,+ doen dan die werke van Abraham.

  • Romeine 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy het ’n teken ontvang,+ naamlik die besnydenis, as ’n seël van die regverdigheid deur die geloof wat hy gehad het terwyl hy in sy onbesnede staat was, dat hy die vader sou wees+ van almal wat geloof het+ terwyl hulle onbesnede is, sodat regverdigheid aan hulle toegereken sou word;

  • Galasiërs 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Nou is die beloftes aan Abraham+ en aan sy saad+ gemaak. Dit sê nie: “En aan sade”, soos in die geval van baie nie, maar soos in die geval van een:+ “En aan jou saad”,+ wat Christus is.+

  • Hebreërs 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Deur geloof het Abraham, toe hy op die proef gestel is,+ Isak so goed as geoffer, en die man wat die beloftes met blydskap ontvang het, het sy enigverwekte seun probeer offer,+

  • Jakobus 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 en die Skrifgedeelte is vervul wat sê: “Abraham het geloof in Jehovah gestel, en dit is hom as regverdigheid toegereken”,+ en hy is “Jehovah se vriend”+ genoem.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel