Genesis 21:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Daarna het hy ’n tamariskboom by Berseʹba geplant en daar die naam van Jehovah, die God wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ aangeroep.+ Jesaja 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En in dié dag sal julle beslis sê: “DANK Jehovah!+ Roep sy naam aan.+ Maak onder die volke sy handelinge bekend.+ Meld dat sy naam hoog verhewe is.+ Romeine 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want “elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word”.+
33 Daarna het hy ’n tamariskboom by Berseʹba geplant en daar die naam van Jehovah, die God wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ aangeroep.+
4 En in dié dag sal julle beslis sê: “DANK Jehovah!+ Roep sy naam aan.+ Maak onder die volke sy handelinge bekend.+ Meld dat sy naam hoog verhewe is.+