Deuteronomium 33:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+ Spreuke 30:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Elke woord van God is gelouter.+ Hy is ’n skild vir dié wat hulle toevlug tot hom neem.+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+