Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Alles waarin die asem van die lewenskrag in die neusgate werksaam was, naamlik alles wat op die droë grond was, het gesterf.+

  • Job 27:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Terwyl my asem nog heeltemal in my is,

      En die gees van God in my neusgate is,+

  • Job 33:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 God se gees het my gemaak,+

      En die Almagtige se asem het my lewend gemaak.+

  • Jesaja 42:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Só het die ware God, Jehovah, gesê, die Skepper van die hemele+ en die Grootse Uitspanner daarvan;+ die Een wat die aarde+ en die opbrengs+ daarvan uitsprei, die Een wat asem+ aan die mense daarop gee,+ en gees aan dié wat daarop wandel:+

  • Handelinge 17:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 en ook word hy nie deur mensehande bedien asof hy enigiets nodig het nie,+ omdat hy self aan almal lewe+ en asem+ en alles gee.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel