Job 34:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ja waarlik, God handel nie goddeloos nie,+En die Almagtige verdraai nie die reg nie.+ Psalm 50:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die hemele verkondig sy regverdigheid,+Want God is Regter.+ Sela. Psalm 94:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Verhef u, o Regter van die aarde.+Bring ’n vergelding oor die hoogmoediges.+ Jesaja 33:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want Jehovah is ons Regter,+ Jehovah is ons Wetgewer,+ Jehovah is ons Koning;+ hy sal ons red.+ Sagaria 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Lewer julle regspraak met ware geregtigheid;+ en bewys liefderyke goedhartigheid+ en barmhartighede+ aan mekaar;
9 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Lewer julle regspraak met ware geregtigheid;+ en bewys liefderyke goedhartigheid+ en barmhartighede+ aan mekaar;