1 Samuel 26:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hierop het Saul gesê: “Ek het gesondig.+ Kom terug, my seun Dawid, want ek sal jou nie meer kwaad aandoen nie, omdat my siel vandag in jou oë kosbaar was.+ Kyk! Ek het dwaas opgetree en my grootliks vergis.” Psalm 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hulle bly onwaarheid tot mekaar spreek;+Met vleiende lippe+ bly hulle dubbelhartig+ spreek. Matteus 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en gesê: “Ek het gesondig toe ek regverdige bloed verraai het.”+ Hulle het gesê: “Wat het dit met ons te doen? Dit is jou saak!”+
21 Hierop het Saul gesê: “Ek het gesondig.+ Kom terug, my seun Dawid, want ek sal jou nie meer kwaad aandoen nie, omdat my siel vandag in jou oë kosbaar was.+ Kyk! Ek het dwaas opgetree en my grootliks vergis.”
4 en gesê: “Ek het gesondig toe ek regverdige bloed verraai het.”+ Hulle het gesê: “Wat het dit met ons te doen? Dit is jou saak!”+