2 Kronieke 7:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 dan sal ek hulle uitruk uit my land wat ek hulle gegee het;+ en hierdie huis wat ek vir my naam geheilig het,+ sal ek van my aangesig wegwerp,+ en ek sal dit ’n spreekwoord+ en ’n spot onder al die volke maak.+ Psalm 24:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Aan Jehovah behoort die aarde en alles wat dit vul,+Die vrugbare land en dié wat daarop woon.+ Psalm 85:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 85 U het behae geskep, o Jehovah, in u land;+U het die gevangenes van Jakob teruggebring.+ Joël 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Jehovah sal vir sy land ywer+ en sal met sy volk medelye betoon.+
20 dan sal ek hulle uitruk uit my land wat ek hulle gegee het;+ en hierdie huis wat ek vir my naam geheilig het,+ sal ek van my aangesig wegwerp,+ en ek sal dit ’n spreekwoord+ en ’n spot onder al die volke maak.+