46 Dit is die voorskrifte en die regterlike beslissings+ en die wette wat Jehovah op die berg Siʹnai deur middel van Moses tussen hom en die kinders van Israel gestel het.+
45 Dit is die getuienisse+ en die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ wat Moses die kinders van Israel meegedeel het by hulle uittog uit Egipte,