Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Laastens het hy van die salfolie op Aäron se kop uitgegiet en hom gesalf om hom te heilig.+

  • Levitikus 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘En hy wat die hoëpriester onder sy broers is, op wie se kop die salfolie uitgegiet word+ en wie se hand met mag gevul is om die klere te dra,+ hy mag sy kop nie onversorg laat nie,+ en hy mag sy klere nie skeur nie.+

  • Lukas 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Jehovah se gees+ is op my, want hy het my gesalf om goeie nuus aan die armes bekend te maak, hy het my uitgestuur om ’n vrylating aan die gevangenes te verkondig en ’n herstel van gesig aan die blindes, om die verbryseldes in vryheid weg te stuur,+

  • Hebreërs 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 U het regverdigheid liefgehad en u het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met vreugdeolie gesalf,+ meer as u metgeselle.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel