Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jy mag jou nie voor hulle neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag, in die geval van dié wat my haat,+

  • Josua 23:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 deur nooit onder hierdie nasies, dié wat by julle oorbly, in te gaan nie.+ En julle mag nie die name van hulle gode vermeld+ of by hulle sweer nie,+ en ook mag julle hulle nie dien of julle voor hulle neerbuig nie.+

  • 1 Korintiërs 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Moet ook nie, soos party van hulle, afgodedienaars word nie;+ net soos daar geskrywe staan: “Die volk het gaan sit om te eet en te drink, en hulle het opgestaan om ’n aangename tyd te hê.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel