Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 32:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Toe het Moses aan hulle, dit wil sê aan die kinders van Gad+ en aan die kinders van Ruben+ en aan die halwe stam van Manasʹse,+ die seun van Josef, die koninkryk van Sihon,+ die koning van die Amoriete, gegee, asook die koninkryk van Og,+ die koning van Basan, die land wat by die stede daarvan behoort in die gebiede, en die stede van die land rondom.

  • Deuteronomium 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ons het hierdie land in dié tyd in besit geneem; van Aʹroër+ af, wat aan die Arnonstroomvallei lê, en die helfte van die bergstreek van Giʹlead en die stede daarvan het ek aan die Rubeniete en die Gadiete gegee.+

  • Deuteronomium 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die res van Giʹlead+ en die hele Basan+ van die koninkryk van Og het ek aan die halwe stam van Manasʹse gegee. Word die hele Argobstreek+ van die hele Basan nie die land van die Refaïete+ genoem nie?

  • Josua 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Saam met die ander halwe stam het die Rubeniete en die Gadiete hulle erfdeel geneem wat Moses aan die kant van die Jordaan na die ooste aan hulle gegee het, net soos Moses, die kneg van Jehovah, aan hulle gegee het:+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel