Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Moses het die aangesig van Jehovah sy God versag+ en gesê: “Waarom, o Jehovah, sou u toorn+ ontvlam teen u volk wat u met groot krag en met ’n sterk hand uit Egipteland uitgelei het?

  • Deuteronomium 9:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want ek was bang vir die brandende toorn waarmee Jehovah so verontwaardig teenoor julle geraak het dat hy julle wou verdelg.+ Jehovah het egter ook dié keer na my geluister.+

  • Psalm 106:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy het op die punt gestaan om te sê dat hulle verdelg moes word,+

      As Moses, sy uitverkorene, nie daar was nie,

      Wat voor hom in die gaping gestaan het+

      Om sy woede af te wend, sodat hy hulle nie sou vernietig nie.+

  • Jakobus 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Bely+ dus julle sondes openlik aan mekaar en bid vir mekaar, sodat julle genees kan word.+ Die smeking van ’n regverdige het groot krag wanneer dit aan die werk is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel