Deuteronomium 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die geseëndste van al die volke sal jy word.+ Daar sal in jou geen man of vrou sonder nageslag wees nie, ook nie onder jou mak diere nie.+ Deuteronomium 28:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Geseënd sal die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond en die vrug van jou mak diere,+ die kalwers van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee wees.+ Psalm 107:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En hy seën hulle sodat hulle talryk word;+En hy laat hulle beeste nie min word nie.+
14 Die geseëndste van al die volke sal jy word.+ Daar sal in jou geen man of vrou sonder nageslag wees nie, ook nie onder jou mak diere nie.+
4 “Geseënd sal die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond en die vrug van jou mak diere,+ die kalwers van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee wees.+