Deuteronomium 33:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+ Jesaja 58:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 dan sal jy jou in Jehovah verlustig,+ en ek sal jou op die hoogtes van die aarde laat ry;+ en ek sal jou van die erfbesitting van jou voorvader Jakob laat eet,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+
14 dan sal jy jou in Jehovah verlustig,+ en ek sal jou op die hoogtes van die aarde laat ry;+ en ek sal jou van die erfbesitting van jou voorvader Jakob laat eet,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+