Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+

  • Deuteronomium 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Julle moet Jehovah julle God volg, en hom moet julle vrees en sy gebooie moet julle onderhou en na sy stem moet julle luister en hom moet julle dien en hom moet julle aankleef.+

  • Psalm 34:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Vrees Jehovah, o sy heiliges,+

      Want dié wat hom vrees, het geen gebrek nie.+

  • Psalm 128:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 128 Gelukkig is elkeen wat Jehovah vrees,+

      Wat in sy weë wandel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel