Psalm 50:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die een wat danksegging as sy offerande bring, hy verheerlik my;+En wat die een betref wat op ’n vaste weg bly,Ek sal hom redding deur God laat sien.”+ Spreuke 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Eer Jehovah met jou waardevolle dinge+ en met die eerstelinge van jou hele opbrengs.+ 1 Timoteus 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.
23 Die een wat danksegging as sy offerande bring, hy verheerlik my;+En wat die een betref wat op ’n vaste weg bly,Ek sal hom redding deur God laat sien.”+
17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.