Psalm 22:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Julle wat Jehovah vrees, loof hom!+Almal wat die saad van Jakob is, verheerlik hom!+En vrees hom, julle almal wat die saad van Israel is.+ Psalm 27:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En nou sal my hoof hoog bo my vyande rondom my wees;+En ek sal in sy tent offerandes van gejuig offer;+Ek sal sing en melodieë speel tot Jehovah.+ Romeine 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+ Efesiërs 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 terwyl julle ons God en Vader altyd vir alles dank+ in die naam van ons Here Jesus Christus. 1 Tessalonisense 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Betuig dank in verband met alles.+ Want dit is die wil van God in eenheid met Christus Jesus ten opsigte van julle. Hebreërs 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+
23 Julle wat Jehovah vrees, loof hom!+Almal wat die saad van Jakob is, verheerlik hom!+En vrees hom, julle almal wat die saad van Israel is.+
6 En nou sal my hoof hoog bo my vyande rondom my wees;+En ek sal in sy tent offerandes van gejuig offer;+Ek sal sing en melodieë speel tot Jehovah.+
12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+
18 Betuig dank in verband met alles.+ Want dit is die wil van God in eenheid met Christus Jesus ten opsigte van julle.
15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+