Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jehovah is Koning tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+

      Die nasies het van sy aarde af vergaan.+

  • Psalm 29:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Op die watervloed het Jehovah gaan sit;+

      En Jehovah sit as koning tot onbepaalde tyd.+

  • Daniël 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Voor my is daar ’n bevel uitgevaardig+ dat mense in elke gebied van my koninkryk moet bewe en in vrees moet verkeer voor die God van Daniël.+ Want hy is die lewende God en Een wat tot onbepaalde tye bestaan,+ en sy koninkryk+ is een wat nie vernietig sal word nie,+ en sy heerskappy is tot in ewigheid.+

  • Openbaring 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê:

      “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel